تفاصيل الدورة
EXCEL vir Sakelui en Professionele dienste is 'n gestruktureerde kursus wat ontwerp is om Excel gebruikers te neem na 'n intermediere vlak.
Hierdie kortkursus is saamgestel om verbruikers 'n inleiding te gee na die volle kursus wat apart aangebied word. Studente van hierdie kursus sal afslag geniet op hieropvolgende en ander geselekteerde kursusse.
Die volle kursus word vrygestel in modules oor 'n termyn, en dek onder andere die volgende kategorie.
- Excel Noodsaaklikhede (Hierdie kursus).
- Tabelle en takslêers
- Funsie vs Formule
- Vernoemde reekse en "Paste Special"
- Werk met data
- Data aanbieding
- Aansig of vertoon opsies en data beskerming
Daar word werksboeke beskikbaar gestel, asook kits toetse.
Die kursus behoort so 'n uur te neem om eenmaal deur te werk.
تحديث بتاريخ 22 March, 2018- JavaScript Full stack web developer virtual internship Virtual Bootcamp + Internship at Laimoon1,449 درهممدة الدورة التدريبية: Upto 30 Hours
- Mobility and Device Fundamentals Practice Exam Testprep Training59 درهممدة الدورة التدريبية: 1 To 2 Months
- Microsoft 70-740 Installation, Storage Study 365164 درهم
1,151 درهممدة الدورة التدريبية: Upto 22 Hours